Cowies Hill Akkommodasie by Sunset on Cheshire | LekkeSlaap
+28

Sunset on Cheshire

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheshire-laan 5, Cowies Hill, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites in dieselfde woonstel. Die hele woonstel kan ook bespreek word om as selfsorgverblyf te dien. Doen asb. navraag indien jy hierdie opsie verkies.

Albei suites is ingerig met en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en TV's met DStv (hotelpakket). Daar is ook WiFi beskikbaar.

Die suites word daagliks skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens op versoek beskikbaar. Ontbyt word in die privaatheid van jou eie suite bedien. Aandete is ook op versoek beskikbaar.

Bykomende geriewe sluit veilige onderdak-parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek, 'n swembad en 'n trampolien in. Gaste kan lekker ontspan in die goed versorgde tuin met 'n magdom voëltjies wat hier rondwip.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunset on Cheshire
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cheshire-laan 5, Cowies Hill, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset on Cheshire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheshire-laan 5, Cowies Hill, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NjI3ODgxLTcxMTEtNGJkZS1iMTI2LTM1ZDFiMWVjMjEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 5 Cheshire Avenue Cowies Hill 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.83497 30.900614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za