Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset on Mountain Rise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunset on Mountain Rise is 'n selfsorghuis in Scarborough. Dié vakansiehuis is stapafstand vanaf die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op die Kaapse Skiereiland.

Die dubbelverdiepinghuis is teen die berg en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die boonste slaapkamers het beide en suite-badkamers met storte. Daar is 'n aparte badkamer onder met 'n stort. Daar is 'n Weber-braai op die dek.

Daar is 'n woonstel op die onderste verdieping wat deur die eienaar bewoon word en nie deel is van die boonste leefarea nie.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n ketel. Die leefarea langsaan het 'n houtkaggel en lei na die groot dek met 'n tafel en stoele en 'n see-uitsig. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Sunset on Mountain Rise is sowat 15 km vanaf Simonstad Hawe en Bouldersstrand, 24 km vanaf Kaappunt Natuurreservaat en 56,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset on Mountain Rise sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset on Mountain Rise
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset on Mountain Rise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHxL9WhOFvh9TkfgY49bsXvhLW0AYEo5fu5jNyymNLJ02amaIVk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 14 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.200214739653 18.379804770041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem