Sunset Sparrow Villa
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkle-weg 28, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 275 per nag (vir 5 persone)
Beskrywing
Sunset Sparrow Villa is 'n moderne huis met slaapplek vir 5 gaste in Sunset Beach en is net 200 m van die strand af.
Dié huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer het ook 'n skakelkamer met 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omgeskakel kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is 'n buitestort met warm water.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, yskas, Nespresso-koffiemasjien en 'n vrugteskommelaarmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n skottelgoedwasser.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en gaste kan ook hul eie geheuestokkie saambring. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n klein tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is in die huis verbode.
Sunset Sparrow Villa is 700 m vanaf 'n klein winkelsentrum en 'n MyCiTi-bushalte en 2 km vanaf die Paddocks Winkelsentrum en Milnerton MediClinic.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Sparrow Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Winkle-weg 28, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkle-weg 28, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom