Vyf Brakke Fonteinen Akkommodasie by Sunset TeePee Retreat | LekkeSlaap
+58

Sunset TeePee Retreat

19 resensies
Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bachelor Flat
Selfsorg
Mustang Sally Teepee
Selfsorg
Hiawatha Teepee
Selfsorg
Geronimo Teepee
Selfsorg
Crazy Horse Teepee
Selfsorg
Sitting Bull Teepee
Selfsorg
Hoepoe-woonstel
Selfsorg
Kiewiet - Tweeslaapkamerwoonstel (Bo)
Selfsorg
Bobby McGee Teepee
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Enige addisionele volwassenes moet R200 per nag per persoon betaal.
Kinders onder 6 jaar betaal nie, mits hulle 'n tipi met hul ouers deel.
Indien kinders hul eie tipi wil gebruik, sal die volledige tarief geld.
'n Sleuteldeposito gelykstaande aan 1 aand se verblyf moet met aankoms betaalbaar word. Dié deposito sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, nadat die eenheid nagegaan is.
Die sleuteldeposito is R700.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor die inklokdatum navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 820 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 32, Nagtegaalstraat, Alwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZDY0NGU2LWI1YzctNDZiOS1hZWFiLThiMWEzYjdlNWQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Plot 33 Nagtegaal Street Alwyndal 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.147491967559 22.065344335525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za