Sunset View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset View is 'n pragtige tweeslaapkamerhuis in Langebaan met 'n omheinde erf en 'n welige grasperk. Hier kan gaste die asemrowende sonsondergange en 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer geniet.

Die huis beskik ook oor gehaltelinne en -handdoeke. Die hoofslaapkamer en die ander slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n DStv-hotelpakket. Die patio is gedeeltelik omhein en het tuinmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 570 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]