LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset View | LekkeSlaap
+16

Sunset View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dikkopstraat 5, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunset View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamershuis met 'n sentrale ligging in Old Place, Knysna. Die boonste dek is ideaal vir skemerkelkies vanwaar gaste 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en op die berge in die verte kan geniet.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en 'n binne braai-area. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, en die sitkamerarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het ook 'n swembad, 'n buitebraai, en is ideaal vir paartjies of gesinne. Dit is 2,5 km vanaf die middedorp. 2,4 km vanaf Knysna Gholfbaan, 3,4 km vanaf Pezula Gholfbaan en 8,8 km vanaf Simola Gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Dikkopstraat 5, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dikkopstraat 5, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvI8k9VBi6kULyTSchVVkrkiJqvAzDkEe1JP0CXjAweCjKcCAvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 5 Dikkop Street Old Place 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -34.04274 23.068827055226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!