Sunset View at Whale Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset View at Whale Cove is 'n woonstel langs die see in De Kelders in Gansbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en ongelooflike sonsondergange met uitsigte oor die baai tot by Hermanus.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en dit lei na 'n balkon. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde beskik oor 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die leefarea het 2 sitareas met gemaklike rusbanke. Die eerste sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale op versoek. Die tweede sitkamer bied lieflike see-uitsigte van binne en vanaf die balkon. Die leefarea het ook 'n etenstafel met bankies.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset View at Whale Cove sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset View At Whale Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 875 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false