LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset View at Whale Cove | LekkeSlaap
+11

Sunset View at Whale Cove

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Sunset View at Whale Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf, pragtig versierde en goed toegeruste, pragtige uitsig!

Gerieflike akkommodasie, pragtig versierde en goed toegeruste, pragtige uitsig!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable stay, beautifully decorated and well-equipped, magnificent view!

Ideally located with access to the walks and sites along the coastline. Well worth another visit during the whale viewing season.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilemien P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilemien P
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met asemrowende uitsig.

Wat 'n bederf ! Ek sal dit vir almal aanbeveel. Dit het my hoogste verwagtinge oortref. Ons het swaar opgepak om huistoe te gaan en kom vir seker weer.

Leon T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Baie lekker, sal vir seker weer daar wil bly.

Vir seker die beste plek waar ons gesin al vakansie gehou het. Ook verras met die vriendelike mense van De Kelders.

Sunset View at Whale Cove's terugvoer

Dear Leon,
Thank you so much for taking the time to write a review. Thank you for being such respectful guests.
May 2018 be good to you and your family.
We look forward to welcoming you again in the future.
Kind regards, Wendy

Sunset View at Whale Cove
Gerrit M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see, waar die walvisse baljaar in die see. Daar is net 'n doodlooppaadjie wat die woonstelblok skei van die see. Daar is ook 'n wandelpaadjie langs die see. Is 'n baie veilige plek om te bly en daar is hope parkeerplek aan die agterkant van die woonstelle. Beslis 'n moet blyplek. Ons sal graag in die toekoms weer daar wil bly.

Nico M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Net wat die dokter ge-order het.

Van die eerste hallo tot die laaste groet was dit 'n ongelooflikke ervaring. As jou siel rus soek, is dit die plek om dit te gaan kry. Netjies, als wat jy nodig het. Home away from home. Dankie Wendy, ons sal beslis weer kom.

Sunset View at Whale Cove's terugvoer

Baie dankie Nico. Ons is bly dat jy jou tyd geniet het. Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Wendy

Sunset View at Whale Cove
Celeste B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Sunset View is netjies met 'n verskriklike mooi uitsig, die eenheid is regtig mooi opgepas

Sunset View is mooi opgepas, alles was baie skoon en baie moeite is gedoen om jou tuis te laat voel. Ons was heel verras on die oggend te sien daar is koffie in die kas en melk in die yskas. Ek beveel die plek aan as jy weg wil kom om te rus, dis geleë reg op die rotse van die see. Dis ook toegerus met al die geriewe wat jy by die huis sal hê.

Sunset View at Whale Cove's terugvoer

Many thanks for the wonderful review, Celeste. We are so pleased you enjoyed your stay. It is our home away from home and our desire is that our guests feel the same.

Baie dankie en groete
Wendy

Sunset View at Whale Cove
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-straat 93, A102 Whale Cove, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NjBhZTAzLTcxN2YtNDU2My05NzQ5LTE1NzVhNTM1YzE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 875  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 93 Cliff Street A102 Whale Cove 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.555206250927 19.364861905542
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!