Brenton-on-Sea Akkommodasie by Sunset View Villa | LekkeSlaap
+27
+27

Sunset View Villa

Selfsorg
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 4, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Sunset View Villa is 'n uniek ontwerpte dubbelverdiepingselfsorg-villa met 'n panoramiese see-uitsig in Brenton-on-Sea. Die villa is 'n lieflike groot eenheid om saam met familie en vriende te geniet.

Sunset View Villa het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders ouer as 8 jaar. Daar is 2 verdiepings waarvan elkeen 'n ten volle toegeruste kombuis, helder leefarea en slaapkamers het.

Op die boonste verdieping is daar 2 dubbelkamers en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is daar 'n dubbelkamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, platskerm-TV, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort en 2 wasbakke, en 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 wasbakke. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders ouer as 8 jaar.

Die kombuise is albei goed toegerus vir selfsorg en elkeen het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n ketel, en daar is genoeg sit- en eetplek. Die villa het 'n klein swembad naby die braai-area. Daar is 'n stoep en tuin met 'n 180°-uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset View Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stinkhoutstraat 4, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 4, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e405783a21423ed3b91d5beeca9e7302dafce9760ea0ef90899fbb0ee807bdd806157bd49b401c3f926be09c816d6eec7ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (plek vir 8) 4 Stinkhout Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -34.067949500007 23.021257817745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za