LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Views | LekkeSlaap
+41

Sunset Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 77, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Views bied selfsorgverblyf op 'n rustige en privaat kleinhoewe in Hoekwil in George. Die kleinhoewe is net 'n klein entjie se ry van verskeie gewilde restaurante, voetslaanroetes en rustige strande af.

Selfsorgverblyf word in die Sunset Views Cottage en 'n opgeknapte seiljag The Crow’s Nest aangebied.

Sunset Views Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kothuis lei na 'n dek met ketelbraaigeriewe en 'n uitsig.

The Crow’s Nest is 'n interessante, opgeknapte Livranos-seiljag op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan, Wildernis en die Outeniekwaberge. Die seiljag het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor sy eie kombuisie en eetarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seesigstraat 77, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 77, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9306af634e9f2916ee811e42f7207e052ff3a4369cecbf684f3da013746869cc53a710024083ca44a16d469724c18ce4229f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 77 Seesig Street Hoekwil 6538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.981292584464 22.625319783976
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!