Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Villa is in die bekoorlike Weskusdorpie, Yzerfontein, geleë. Die villa bied gerieflike gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige vakansieplek by die see. Sunset Villa is naby alle geriewe en net 'n klipgooi van die strand af.

Die Sunset Villa is op die boonste verdieping en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en het slaapplek vir 8. Dis in 'n L-vorm om die swembad en binnehof gebou met 'n noord-uitsig. Daar is 'n lieflike uitsig oor die see van die braaikamer af en ook vanaf die stoep wat reg rondom die huis strek. Daar is dekstoele vanwaar jy ook die uitsig kan geniet.

Die ateljeewoonstel is op die onderste verdieping en het ’n oopplan-eenheid met ’n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die woonstel het sy eie privaat ingang en binnehof met 'n braai en sierfonteintjie. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar.

Hierdie 2 eenhede kan apart of saam bespreek word.

Die hoofhuis se geriewe sluit 'n braai, warmbad langs die swembad en parkeerplek vir 3 voertuie in. Daar is openbare parkeerplek en 'n paar winkels oorkant die pad. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Kom ervaar die Weskus in al sy glorie tussen Augustus en November wanneer die blommeseisoen is.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en studente, funksies vir besighede, ram- of hennepartytjies of visvanggroepe word ook nie toegelaat nie. Die verblyf is net geskik vir gesinne of paartjies.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Sunset Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf125489daec0484f79cd14e5924591b2583d631568a9114b1418f6b0af6831e5b4e7db40a07ad515f3dd38d4d38c0f1c8e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 60 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.346398114969 18.158980080951