Melkbosstrand Akkommodasie by Sunsets at 10 on Strand | LekkeSlaap
+25
+25

Sunsets at 10 on Strand

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Strandweg 10, Melkbosstrand, 7442, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunsets at 10 on Strand is 'n bekoorlike, maar tog rustieke huis aan die seekant van Melkbosstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stadgedruis.

Dié huis bied asemrowende see-uitsigte vanuit die agtertuin en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik elkeen oor 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Indien gaste langer as ’n week bly, is daar ’n opsie om ’n vierde kamer by te voeg. Let asb. daarop dat die kamer nie ’n badkamer het nie.

Die kombuis is toegerus met 'n vrieskas, mikrogolfoond, oond-stoof en ander kombuistoebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Die tuin bied lekker skadu met braaigeriewe, asook 'n tafel en bankies waar gaste see-uitsigte en skemerkelkies kan geniet.

Daar is ook 'n plonspoel en 'n ingeboude braai met onbelemmerde uitsigte oor die see.

Parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Sunsets at 10 on Strand is net 'n straat weg van die strand af en ry-afstand van verskeie winkels, restaurante en die Atlantic Gholflandgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunsets at 10 on Strand sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Sunsets at 10 on Strand
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Strandweg 10, Melkbosstrand, 7442, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunsets at 10 on Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Strandweg 10, Melkbosstrand, 7442, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzZjJiMzFjLTY3YTItNDlkOC1iNWNlLWIyYmJkODI4MGIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 10 Strandweg Melkbosstrand 7442 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 14:00 -33.708839663071 18.444009339855
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za