20% af Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Seepunt Akkommodasie by Sunshine Letting Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+53
+53

Sunshine Letting Self-catering Apartments

2 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R800 R640 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiappelweg 15 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunshine Letting Self-catering Apartments is in Seepunt, stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die Seepunt-promenade. Verblyf word gebied in stylvolle selfsorgwoonstelle wat ateljee- en tweeslaapkamerwoonstelle insluit.

Elke woonstel beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en kookware. Sommige het privaat patio's en ander is op die eerste verdieping. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is ook gratis internet. Veilige parkeerplek is binne beskikbaar.

Die kompleks bied 'n tuin, braaigeriewe, waskamer, gimnasium en swembad. Die kompleks is sowat 4 km vanaf Kampsbaai en Clifton se strande en 5 km vanaf die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Sunshine Letting Self-catering Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Keiappelweg 15 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunshine Letting Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiappelweg 15 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKmqFCOWqeANrl8vffxEJsnx3d1dRwmdWRv0E4CWDRMlWxka8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921524565238 18.384024516602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za