LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunshine Letting Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+41

Sunshine Letting Self-catering Apartments

2 resensies
Selfsorg
Ateljeewoonstel met patio
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en bad, sitarea met 'n slaapbank, TV, DVD-speler en CD-speler, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en kookware. Daar is 'n privaat patio met stoepmeubels en rook word op die patio toegelaat. Daar is WiFi en sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Ekstra heffings: R150 per persoon per nag vir derde/vierde persoon wat deel in selfsorgwoonstel. Laat weet ons asb. vooraf as 'n ekstra persoon gaan deel. Kamers wat nie teen 18:00 gevul is nie, word beskou as versuim om op te daag, tensy ander reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito's wat betaal is om bespreking te bevestig, is nie terugbetaalbaar nie. Die balans is met aankoms betaalbaar.
Kansellasies 30 dae of minder voor die inklokdatum - 50% van die volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum - volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Versuim om op te daag word as volle bespreking geag.
Voortydige vertrek word steeds die volle gekwoteerde bedrag gehef soos bevestig.
Terugbetaling van deposito's of ander bedrae is onderhewig aan bestuur se diskresie en die moontlikheid om te herverhuur. Bekende kredietkaarte word aanvaar.

Ateljee sonder patio
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ateljee is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitarea en 'n toonbank met stoele.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Ekstra heffings: R150 per persoon per nag vir derde/vierde persoon wat deel in selfsorgwoonstel. Laat weet ons asb. vooraf as 'n ekstra persoon gaan deel. Kamers wat nie teen 18:00 gevul is nie, word beskou as versuim om op te daag, tensy ander reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito's wat betaal is om bespreking te bevestig, is nie terugbetaalbaar nie. Die balans is met aankoms betaalbaar.
Kansellasies 30 dae of minder voor die inklokdatum - 50% van die volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum - volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Versuim om op te daag word as volle bespreking geag.
Voortydige vertrek word steeds die volle gekwoteerde bedrag gehef soos bevestig.
Terugbetaling van deposito's of ander bedrae is onderhewig aan bestuur se diskresie en die moontlikheid om te herverhuur. Bekende kredietkaarte word aanvaar.

Eenslaapkamerwoonstel
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Ekstra heffings: R150 per persoon per nag vir derde/vierde persoon wat deel in selfsorgwoonstel. Laat weet ons asb. vooraf as 'n ekstra persoon gaan deel. Kamers wat nie teen 18:00 gevul is nie, word beskou as versuim om op te daag, tensy ander reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito's wat betaal is om bespreking te bevestig, is nie terugbetaalbaar nie. Die balans is met aankoms betaalbaar.
Kansellasies 30 dae of minder voor die inklokdatum - 50% van die volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum - volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Versuim om op te daag word as volle bespreking geag.
Voortydige vertrek word steeds die volle gekwoteerde bedrag gehef soos bevestig.
Terugbetaling van deposito's of ander bedrae is onderhewig aan bestuur se diskresie en die moontlikheid om te herverhuur. Bekende kredietkaarte word aanvaar.

was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiappelweg 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKmqFCOWqeANrl8vffxEJsnx3d1dRwmdWRv0E4CWDRMlWxka8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921524565238 18.384024516602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!