LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunshine Letting Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+41

Sunshine Letting Self-catering Apartments

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Sunshine Letting Self-catering Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Darryn Lyle S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn Lyle S
Saam met vriende

The place is amazing.

My stay was great. The staff was amazing with helping me. Everything is so close and peaceful.

Martie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was ruim, skoon en 'n plesier om in te stap.

Ons het baie lekker gebly by bogenoemde, maar die TV se remote het nie batterye in gehad nie en kon dit nie stel nie en was op 'n stasie waar net in 'n swart taal gepraat word. Toe sit ons dit af by die muurprop. Die stortkop werk nie reg nie dit spuit die hele badkamer vol behalwe mens se lyf en die wasbak het nie 'n prop in gehad nie. Verder het ons nie klagtes gehad nie.

was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiappelweg 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKmqFCOWqeANrl8vffxEJsnx3d1dRwmdWRv0E4CWDRMlWxka8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921524565238 18.384024516602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!