LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunshine Letting Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+41

Sunshine Letting Self-catering Apartments

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ateljeewoonstel met patio
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Ekstra heffings:
R150 per persoon per nag vir derde/vierde persoon wat deel in selfsorgwoonstel. Laat weet ons asb. vooraf as 'n ekstra persoon gaan deel. Kamers wat nie teen 18:00 gevul is nie, word beskou as versuim om op te daag, tensy ander reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito's wat betaal is om bespreking te bevestig, is nie terugbetaalbaar nie. Die balans is met aankoms betaalbaar.
Kansellasies 30 dae of minder voor die inklokdatum - 50% van die volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum - volle gekwoteerde bedrag word gehef.
Versuim om op te daag word as volle bespreking geag.
Voortydige vertrek word steeds die volle gekwoteerde bedrag gehef soos bevestig.
Terugbetaling van deposito's of ander bedrae is onderhewig aan bestuur se diskresie en die moontlikheid om te herverhuur. Bekende kredietkaarte word aanvaar.

was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiappelweg 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKmqFCOWqeANrl8vffxEJsnx3d1dRwmdWRv0E4CWDRMlWxka8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921524565238 18.384024516602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!