Kalkbaai Akkommodasie by Sunshine Villa | LekkeSlaap
+41
+41

Sunshine Villa

Selfsorg
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gatesville-weg 27a, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunshine Villa is in 'n rustige area van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai. Hierdie effense boheemse voorstad van Kaapstad lê tussen die see en die berge, en is een van die laaste werkende visserhawens in Suid-Afrika.

Dié smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en bied uitsigte oor die see. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en elk het 'n privaat badkamer met 'n bad en'n stort of net 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV en bied toegang tot 'n lieflike patio met see-uitsigte en 'n swembad.

Besienswaardighede in die omgewing sluit restaurante, kunsgalerye, 'n getypoel, staproetes en 'n teater in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunshine Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gatesville-weg 27a, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gatesville-weg 27a, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd02362c93c6ebafb2b5b4ab0c18c56a1bfb50199b5b0ce24d0f7e38b2ba834d892322744c84fa0ef457a02e5c9c44f2ed98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 550  per nag (plek vir 4) 27a Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.125523288676 18.448630582838
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za