Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suntouched Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suntouched Inn is 'n gaste-lodge in die rustige, plattelandse dorpie, Napier. Dit is die ideale basis vanwaar die Overberg verken kan word. Die lodge bied gerieflike verblyf, 'n swembad, braaigeriewe op die grasperk, restaurant en 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers in die hoofhuis en 'n selfsorgkothuis. Die kamers is individueel versier en die gastesitkamer het 'n TV met DStv. Die meeste van die kamers het 'n en suite-badkamer en sommige het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die selfsorgkothuis is 'n ou skuur op die perseel wat in 'n karaktervolle kothuis, The Barn, omskep is.

Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers, groepbesprekings, motorfietsryers, funksies of 'n gesinswegbreek.

Gaste kan gerus by die swembad uitspan, in die restaurant of by die kroeg 'n ete of 'n drankie geniet, of van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. WiFi is beskikbaar.

Suntouched Inn is 40,3 km vanaf Arniston se pragtige strande, 48,5 km vanaf Struisbaai, en 54,5 km vanaf Kaap Agulhas. Kaapstad is 169 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Suntouched Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theunie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suntouched Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31UXiiD2ciFNbhsoVnTgNOETAnKAQtccwX6XKUVNkwzltvQS2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem