Ballito Akkommodasie by Suntrap Apartment | LekkeSlaap
+18

Suntrap Apartment

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Embertonweg 4, Suntrap 12, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Suntrap Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met moderne dekor. Die woonstel is in 'n kompleks teen die strand in Ballito geleë en het 'n lieflike see-uitsig van die groot balkon af.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met stoepmeubels waar jy die uitsig oor die see kan bewonder. Die kompleks het 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik. Dit is stapafstand van die strand af en is lekker naby restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Suntrap Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Suntrap Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Embertonweg 4, Suntrap 12, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Suntrap Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Embertonweg 4, Suntrap 12, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3yqAPG52LdqmoqUiBwvEZBcLvcKjVR3Fu4p8oSQp95m3vdKFVt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 860  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 4 Emberton Way 12 Suntrap 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.539455676243 31.219160110451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za