Supa Flats

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Supa Flats is 'n selfsorgwoonstel bo die motorhuis van die eienaars se huis in die kusdorpie, Dwarskersbos. Die bekoorlike dorpie langs die Weskus spog met 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, voetslaan, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die eenheid het 'n privaat ingang en word bereik via trappe. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n TV in die slaapkamer en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rocherpan Natuurreservaat, strande, restaurante, en die Mykonos Casino.

Slaapplek

'n Bespreking by Supa Flats sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Supa Flats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false