Wavecrest Akkommodasie by Supertubes Self-Catering | LekkeSlaap
+30

Supertubes Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pepperstraat 11, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Supertubes Self-Catering in Jeffreysbaai is 30 m van die beroemde branderplankrystrand af. Hierdie moderne en opgeknapte selfsorghuis met 3 slaapkamers is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie of 'n klein groepie.

Die eenheid bestaan uit 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -sitkamer/-eetkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens op aanvraag en het sy eie en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n pragtige uitsig oor die see en 1 slaapkamer met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eenheid beskik oor DStv, gratis WiFi en lugversorging. Die sitkamer lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en ruimte vir kinders om rond te baljaar.

Daar is 'n binnenshuise motorhuis vir veilige parkeerplek en 'n alarm. Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Ligging

  • Pepperstraat 11, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pepperstraat 11, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MDM4ZWY0LWQ4MTItNDIxMC05Nzc5LTQwZDg5MDNmZTkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 11 Pepper Street Da Gama 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.031349594267 24.931784570217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za