Shelly Beach Akkommodasie by Surf Bay Sands 20 | LekkeSlaap
+12
+12

Surf Bay Sands 20

Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Surf Bay Sands 20 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks in Shelley Beach, naby verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer verbind die 2 kamers en het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kompakte kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n TV en plafonwaaier in die sitarea.

Die Surf Bay Sands-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike onderdak-braaigeriewe met piekniekbanke en 'n tennisbaan. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Bay Sands 20 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Marine-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80a6e3bb2aa9b2c072c909971e97162d3233f565ed2d29af9eeff6cf190b03f8ddbd46e8af9e4f4828f265636588cd247f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.815397480735 30.406661331654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za