Shelly Beach Akkommodasie by Surf Bay Sands 29 | LekkeSlaap
+13

Surf Bay Sands 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Surf Bay Sands 29 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks naby die strand in Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en ander geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n tripelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer is tussen die 2 kamers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier.

Die Surf Bay Sands-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike onderdakbraai-area met piekniekbankies, speelarea vir kinders en 'n tennisbaan. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Bay Sands 29 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUr0zNDifqLOBCE86JkeNaLiXCgwXTxamg4uNdzw8ecVasa0o6B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R675  per nag (plek vir 5) Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.815389 30.406833
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za