Shelly Beach Akkommodasie by Surf Bay Sands 65 | LekkeSlaap
+12
+12

Surf Bay Sands 65

Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Shelly Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Surf Bay Sands 65 is 'n selfsorgwoonstel in die Surf Bay Sands-kompleks naby Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort en daar is ook 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels.

Die Surf Bay Sands-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, onderdak braai-area met piekniekbankies, 'n speelarea en 'n tennisbaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Bay Sands 65 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan, Shelly Beach, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Shelly Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnKKB8DzAmuv2Q9TtdBlfN2xP2XGEQZ02Jts4V1pPjEiITXumd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) Marine Drive Shelly Beach 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.815324698444 30.406849236979
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za