Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Bay Sands 76

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Surf Bay Sands 76
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louis M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig wonderlik.

Baie lekker gebly, alles was netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en baie veilig gevoel. Oral te voet beweeg.

Ja, baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane V
Gesin met klein kinders

Very peaceful and tranquil. Good for children too.

Lovely swimming pools. Duck pond. Very close to the beach. Beautiful rocks to walk on. Very close to Shelly Centre, which was great. Close to other facilities too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Gesin met klein kinders

Perfect.

We really enjoyed everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khamiel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khamiel K
Gesin met klein kinders

Relax fully awesome.

We felt at home from the moment we entered. The apartment was wonderfully styled. All appliances in showroom condition. We didn't want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe N
Gesin met tieners

Lanklaas so ontspan.

Baie beslis heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Z
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese see-woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie ruim, groot kamers en groot badkamer maak dit maklik vir 'n gesin met kinders en baie bagasie. Die eenheid is netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het beskik. Dit is goed gelee in die kompleks naby die swembad, braaiplek en die strandtoegang. Dit is baie lekker om so gerieflik naby aan die strand te bly, ons het baie lekker in die rotspoele voor die kompleks geswem en maklik tot by die swemstrand gestap met die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luthando K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthando K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and enjoyable.

The place is so beautiful, clean, and safe. I really enjoyed my stay there and I will recommend it to my colleagues for a year-end function.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Baie aangename en rustige kuier.

Ons het baie lekker gebly en ons tyd in die eenheid baie geniet. Moderne, gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabera A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabera A
Gesin met tieners

Peaceful and comfortable.

Loved our stay. No WiFi downer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het 'n welverdiende breek nodig gehad en presies gekry wat ons nodig gehad het. Is 'n mooi, netjiese plekkie en goed geleë. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, het geniet.

Sal weer soontoe gaan, maar daar kort net meer waaiers. Dis baie warm. Maar was lekker en plek is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot en gemaklike leefarea.

Gerieflik naby aan strand en winkels. 'n Aircon sal regtig 'n plus wees. Die stort kan verbeter word. Kon glad nie gebruik nie, pyp het baie erg gelek. Vatlappies vir die kombuis sal ook baie help. Verder is plek goed ingerug en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney D
Gesin met klein kinders

Fantastic.

We had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denisha S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denisha S
Gesin met klein kinders

Great accommodation,peaceful surroundings. Perfect for families with young kid's.

Safe, secure location. Fully furnished unit, short walk out of the complex to the beach. Very close to shopping centres and restaurants. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Gesin met tieners

Baie gemaklike klein plekkie maar wat ruim voel.

Baie gemaklike sitkamer, beddens en eetkamer wat wel vir 'n klein plekkie ruim gevoel het met genoeg beweeg spasie. Boonste verdieping wat gedeeltelike see-uitsig het,Daar is wel net een badkamer maar was vir ons klein gesin reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location was perfect and close to all amenities and restaurants.

The unit could do with a shower instead of a tub, possibility of Wi-Fi also would be great. Additional blankets for winter would be most useful as Margate gets really cold in winter.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sne M
Saam met vriende

All was good except the fact that there was no toilet paper and they don't come and clean on a daily basis, yet they charge the cleaning fee.

Their DStv has a signal problem. No Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M
Gesin met tieners

Awesome! Ocean view from balcony!

The staff, particularly Eunice was understanding/informative and helpful. The unit was very clean and well decorated. Surely a place worth coming back to!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great. Had a rest and comfortable stay.

Could owner possibly look at putting decals on sliding doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yasmin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin V
Gesin met tieners

Perfect.

It's been the second time there. Really enjoyed my stay. Never a disappointment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, plekkie is pragtig.

Sal weer kom, het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve D
Saam met vriende

Comfortable and relaxed.

A fantastic little unit. Neat and everything you need. Would advise to get aircon and Wi-Fi and to keep the TV accessible until we check out at 10:00. Other than that perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kuhle M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuhle M
Gesin met tieners

The place was very nice but only that it has strands of hair everything.

I would like to come and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met vriende

Absolutely loved it.

Stayed here twice. Wow! We had such an amazing time at this calm, relaxing, tranquil, clean unit! It's our 2nd time visiting, and definitely not our last! Thoroughly enjoyed being at home, away from home. Keep up the good work team! Eunice is the sweetest. Please consider installing aircon and WiFi, otherwise beautiful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan W
Enkelreisiger

Great.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kushaya V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kushaya V
Gesin met klein kinders

Absolutly relaxing.

Love that they are close to all shopping and eating outlets. The pool and beach are close by as well. Thank you for the great experiences and fun-filled memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shohana P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shohana P
Gesin met tieners

Surf Bay Sands is the perfect place to Relax, Recharge and enjoy!

Ideally located close to the The Shelly Centre and movies and a step away from the beach is all one needs when on vacation with teenagers. The flat itself is very clean and comfortable. We cant wait to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eyakhe M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eyakhe M
Gesin met klein kinders

What an amazing place to be.

It's safe for kids to be in. 5 stars for cleanliness and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mreesi R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mreesi R
Enkelreisiger

Perfect.

Beautiful place and I am coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo K
Saam met vriende

It was great

Please don't rush us to be out, at least 30 min extra as much as we enjoyed our stay, we were rushed to be out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sante Kotze K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sante Kotze K
Saam met vriende

Reeds by dag 3 het dit gevoel of ons al 2 weke daar is. Rustigste gevoel oor ons gemoed. Die beste wegbreek ooit.

Is binnekort terug, julle is so sentraal geleë. Laat weet asb. as julle 'n plekkie het sonder trappe het, net ter wille van Moedertjie se bene en voete, andersins verruil ons die plekkie vir niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Namhla S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Namhla S
Saam met vriende

It was perfect.

It was safe and everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en aangenaam.

Baie goeie ligging om te bly. Stil en rustige omgewing maar tog naby genoeg dat mens gou iets kan kry by winkel kompleks sonder om deur verkeer te moet sukkel. Naby aan gewilde swem strand en hengel punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Great location, safe environment and lovely decor. Would of been nice to have been informed of water and load shedding.

Water issues and Eskom problems. Would of been nice to have been informed. No complaints just compliments to the layout and design of the apartment. Putt-putt course seemed not to be functional. Lovely area and enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Safe, cosy and enjoyed the view.

It was close to the beach and shops. My kids were safe all the time in the complex. It was peaceful and relaxing. We did have a good time and it was so clean and well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaline R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaline R
Gesin met klein kinders

It was an excellent vacation.

I will say it was money well spent. Very peaceful and a lot of activities for the kids as well. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met vriende

Totally enjoyed my stay.

We were welcomed by friendly Eunice who is very efficient. Very quiet and peaceful, easy access to the beach and shopping centre. Was totally awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha E
Gesin met klein kinders

Baie nice woonstel naby strand. Maar paar goed het regtig aandig nodig in woonstel.

Woonstel het upgrade nodig in kombuis, yskas lek water en voordeur met veiligheidshek ook 'n upgrade nodig, sukkel om te sluit, nie veilig. Eetgerei moet ook vervang word, als lyk soos ou goed in kombuis. Koffiebekers gechip ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 76 se terugvoer

Hi Natasha
Thank you for the feedback. We have since replaced the fridge, replaced some of the crockery and serviced the gate.

Surf Bay Sands 76
Charne J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne J
Gesin met tieners

This flat is very well furnished, clean and comfortable.

Close to all amenities and a fantastic little walk to beach where there are awesome rocks. Great flat. Really lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lollie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lollie O
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Dink net daar kan 'n gemakliker bed in die hoofslaapkamer kom. En dalk die skottelgoedwasser met 'n wasmasjien vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of our best holidays spent at the South Coast.

We were welcomed very well by Eunice. She is a real gem! Loved the flat. Clean, well furnished and decorated. Wonderful and quiet. All staff were very friendly and helpful. My husband battled to get out of the bath as he has back problems so I had to help him. It makes the holiday more fun. Thanks for the free DSTV! We really had a wonderful stay and a good rest. Thank you for altering our dates to suit us. We really appreciated your assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Neat and tidy.

The apartment was very clean. Good location, quiet and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n gemaklike plekkie.

Die fans in die kamers kan dalk vervang word. Geroes en wou nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan M
Gesin met klein kinders

We had an excellent weekend away.

The unit was perfect – we thoroughly enjoyed ourself. It was good that there was a kids play area as well. The unit was ideally situated to all amenities and the beach. Definitely worth it and worth returning on future holidays to the South Coast. However I would like to point out the following: Check-out times must be re-considered to 10:00 instead of 9 - with kids aged 4 &5 it was difficult to get them ready and consideration to perhaps convert tub to a shower unit - it was difficult to use a tub for a large size person like me. Overall though, a great weekend experience altogether.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie oulike en ruim woonstel. Sal definitief weer besoek.

Daar was voorsiening gemaak vir skottelgoedwas-tablette en skottelgoedseep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Pleasant, although people are staying there it is peaceful and serene.

Grounds and flat are kept in great condition. The safety door though could use some care. You have to be strong or take a strong man with to open the safety and wooden door. Braai casserole with lid could come in handy, seeing that the braai area is downstairs. The patio is awesome where no wind catches you while listening to the waves and looking at the sky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette P
Gesin met tieners

Fantasties! Gaan beslis weer daar bespreek.

Baie skoon, netjies. Gerieflike sitkamerstel en beddens. Kan nie vir meer vra nie. Wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 76 se terugvoer

Baie dankie
Sien julle gou weer!

Surf Bay Sands 76
Janette W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette W
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en stylvol versier.

Ons gesin het baie lekker gebly in 76 Surf bay Sands! Die woonstel is lekker ruim, smaakvol versier en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige vakansie. Die kompleks is veilig, het direkte toegang tot die strand en is lekker naby aan die Shelly Center vir inkopies. Albei ons kinders het heerlik gespeel en geswem, die kompleks is veilig en rustig. Ons sal vir seker weer 'n vakansie hier wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 76 se terugvoer

Baie dankie.
Sien julle gou-gou weer.

Surf Bay Sands 76
Bongiwe B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe B
Gesin met klein kinders

Everything was perfect.

It is very nice to stay at Surf Bay Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 76 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Dit is ons plesier.
Hoop ons sien julle gou-gou weer.
Carl en Rudi

Surf Bay Sands 76
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8d6c9c8fdbfb0d0f9329f0d02a2f344f32a95618a42882b724578b7915c3650e25f3a091e04b5b5521d6fae7e52e5bac0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 76 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815193852011 30.406673924499