Surf en strand - Beaufort Nr.11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Surf en strand - Beaufort Nr.11 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Jeffreysbaai. Die eenheid is net 'n kort entjie se ry van die strand, restaurante en winkels af.

Hierdie dupleks beskik oor 2 slaapkamers, bied 'n gedeeltelike see-uitsig en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, 'n TV en veilige parkeerplek in.

Gaste kan lekker swem, branderplankry, hengel, snorkel, kano- en bootvaarte onderneem, voetslaan en gholfspeel in die omtrek.

Slaapplek

'n Bespreking by Surf en strand - Beaufort Nr.11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Surf En Strand - Beaufort Nr.11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za