Surf Motel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Surf Motel bied verblyf in Umdloti op die Noordkus. Dit is reg oorkant die strand en die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken.

Die verblyf word in 7 chalets gebied met 'n tuin- of 'n see-uitsig. Die chalets het elk 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n kombuis met basiese selfsorgtoerusting. Daar is ook WiFi, 'n TV en lugversorging in elke kamer.

Die motel spog met 'n lieflike dek waar gaste hulle oggendkoffie of skemerkelkies kan geniet terwyl hulle na die sonsopkoms of sonsondergang kyk. Die bestuur het draagbare stoele wat gaste strand toe kan neem.

Die motel is naby restaurante en koffiewinkels en ongeveer 10,6 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Surf Motel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za