Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Point 6

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Surf Point 6 is 'n pragtige selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in die eksklusiewe Wavecrest-area van Jeffreysbaai. Dis 220 meter se stap vanaf die strand by die gewilde branderryplek, "Point", en 600 meter se stap vanaf die Spar-winkelsentrum en Avis-motorhuur.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n TV met DStv Premium.

'n Pragtige stoep en braaigeriewe is buite beskikbaar, asook 'n aangrensende familiekamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster en ander kombuistoebehore.

Die TV-area en 2 slaapkamers is aan die seekant geleë wat beskik oor groot skuifdeure wat uitloop op die stoep. Alle vloere is geteël.

Die woonstel is toegerus met 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitshek by die voordeur. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook 'n driekwart-lengte motorafdak.

Gedurende skoolvakansies word besprekings van minstens 3 dae vereis en gedurende die Desember-skoolvakansie word besprekings van minstens 5 dae vereis. Let asseblief daarop dat geen besprekings vir matrikulante, studente en groepe toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Point 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Surf Point 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 6

Ligging

  • Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surf Point 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioyPHY7nmnIlnbmbVPfjsN84n0jOZv6HglGjtIZXzfNTMGDvBC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 18 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.027999683579 24.928721449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem