Leisure Crest Akkommodasie by Surf Song | LekkeSlaap
+8
+8

Surf Song

Selfsorg
  • Vanaf R1 572 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 1070, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Surf Song bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n afgesonderde tuin in Leisure Crest. Die huis is 1,9 km vanaf Leisure Bay en 7,7 km vanaf Port Edward.

Dié huis het 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel geskik vir 2. Daar kan 8 gaste op die perseel slaap. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer. Die woonstel het 2 enkelbeddens en is apart van die hoofhuis. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en skottelgoedwasser toegerus. Verder het die huis 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om DStv te kyk. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis is veilig en die stoep het diefwering wat kan gesluit word sodat gaste die slaapkamerdeure op kan los op warm somersdae.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Song sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Dolphin-rylaan 1070, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 572
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 572
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 572
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 1070, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA123a8f87bf4f9952075bde8073933e2b1ae400601d9f98938978fdaf139bfba24996f427b7dc82f946bb4a00be576a9a19a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 572  per nag (plek vir 8) 1070 Dolphin Drive Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.018320836967 30.248043595493
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za