Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Studio F Cape Sands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Surf Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde ateljeewoonstel op die grondvloer van die Cape Sands-kompleks oorkant die Strand se strand. Dis die ideale kuswegbreek vir paartjies.

Die oopplan-slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slaapbank, eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, 'n mikrogolfoond, yskas, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër. Die woonstel het ook 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, WiFi en 'n draagbare braai op die stoep. Dit het nie 'n see-uitsig nie maar dit is net 88 m van die strand af.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike gimnasium, sauna, swembad, stoomkamer en buitebraai-area. Daar is 'n veilige aangewese parkeerplek in die kelder. Verken die pragtige omgewing of geniet die strand oorkant die pad - dis ideaal vir swem en branderplankry. Die Strand Gholfklub is 650 m van die kompleks af en Somerset Mall met restaurante en filmteaters is 2,6 km weg. Gaste kan ook daguitstappies na Kaapstad en die Stellenbosch Wynlande geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Surf Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kusweg 202, Studio F Cape Sands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surf Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Studio F Cape Sands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJbtwu450MLJ5M7JdavPgBtEvSOPfGWe5wayiwucvBwR4XAFAss?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 202 Beach Road Studio F Cape Sands 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.102146212735 18.816116920238