LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surfari Resort | LekkeSlaap
+59

Surfari Resort

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg 37, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surfari Resort bied verblyf in Victoriabaai, 'n baaitjie op die Tuinroete. Die verblyf is die ideale basis om die Tuinroete te verken en het 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Verblyf is beskikbaar in Dubbelkamers, 2-enkelbedkamers, Luukse Dubbelkamers en Gesinskamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en wit linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 3 gemeenskaplike kombuise wat elkeen goed toegerus is vir selfsorg. Daar is ook 'n braai-area. Gaste kan ook ontbyt by Surfari bestel en by die kroeg ontspan. Daar is gemeenskaplike sitareas wat TV's met DStv het.

Daar is 'n venue vir funksies en is ideaal vir sake-of privaat -funksies, besigheidsvergaderings en 'n konferensiesaal wat 90 mense kan akkommodeer. Daar is ook 'n kontantkroeg by die venue.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Surfari Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Victoriabaaiweg 37, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surfari Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg 37, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODI5OWM0LTliZjYtNDQzZS04ODVkLWY3MDAxZWY2YjE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 37 Victoria Bay Road George 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.997613188493 22.539449038029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!