Surfed Out @ JBay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Surfed Out @ JBay is 'n selfsorg-houthuis in Jeffreysbaai. Die eiendom is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na verblyf naby die strand.

Dié gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer. Die tweede slaapkamer onder het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die volledig toegeruste kombuis bo het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en dis langs die sitkamer-area. Die leefarea bied ook toegang tot 'n groot balkon met braaigeriewe.

Klein en goed gemanierde troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Surfed Out @ JBay is ideaal geleë naby die geriewe in Wavecrest.

Slaapplek

'n Bespreking by Surfed Out @ JBay sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Surfed Out @ JBay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za