Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Dream - The Tides Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Surfers Dream - The Tides Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Sunrise Beach in Muizenberg en groot vensters wat 'n uitsig oor die hele Valsbaai en die res van die Suidelike Skiereiland bied.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n deur wat na die oop balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n skuifdeur wat na 'n toe balkon lei. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof en oond toegerus. Daar is ook 'n omsetter en gratis WiFi.

Die gebou het 'n swembad en is oorkant die strand en Muizenberg se waterglybane geleë. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek op die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Surfers Dream - The Tides Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Surfers Dream - The Tides Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surfers Dream - The Tides Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498abf63a1d89d57b80eaba9ee212085c00d0844c3cc35f428860eddf8ba4365401c2162879e62e7830de96b18f45a50ee40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 39 Royal Road Muizenberg, 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1036507 18.4761511