Umzumbe Akkommodasie by Surrey On Sea, Umzumbe | LekkeSlaap
+11

Surrey On Sea, Umzumbe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Steve Pitts-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Surrey On Sea is 'n lieflike steenhuis in Umzumbe, wat in die Suidkus geleë is. Die huis is ten volle toegerus om te verseker dat gaste 'n gerieflike kuier sal geniet, en die strand is slegs 50 treetjies vanaf jou voordeur ...

Daar is 3 kamers in die huis en daar kan 5 persone slaap. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster en wasmasjien. Daar is beide 'n bad en stort in die badkamer. Die sit- en eetkamer is ruim en gemaklik n daar is ook veilige parkering.

Die strand is baie gewild vir swem, branderplankry en visvang en daar is talle restaurante, kroeë en winkeltjies alles binne loopafstand.

Die selfsorghuis is perfek vir partjies, vriende of gesinne.

Slaapplek

’n Bespreking by Surrey On Sea, Umzumbe sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Plot 65, Steve Pitts-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Steve Pitts-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYjRkMjYyLTc3NmYtNDZkNi05MmU4LTA3ZTVkNTIzNzhlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 5) Lot 65 Steve Pitts Road 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.62192 30.54421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za