Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Susan's Accommodation

Selfsorg
Eenhede 1 tot 8
Vanaf
Vanaf R710
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is gerieflik gemeubeleer en het slaapplek vir 2 of 3 gaste. Linne word voorsien. Elke eenheid het 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n DVD-speler, WiFi en 'n alarmstelsel. Die eenhede is volledig toegerus met basiese breekware, 'n tweeplaatstofie, yskas, en mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 415
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstelle het 2 slaapkamers. Linne word voorsien. Die woonstel het 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n DVD-speler, WiFi, en 'n alarmstelsel. Die woonstel is toegerus met al die basiese breekware. 'n Alarmstelsel is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
3-Slaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R2 120
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is gerieflik gemeubeleer en het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Die huis het basiese breekware en beddegoed. Daar is ook 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n DVD-speler, WiFi, 'n alarmstelsel en 'n omheinde braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1ef5d295c0ee4ecfb39f2ce14de3fc6a3ea64759618de686f886b6636f3606d8f9914b6e3ebf378e52cc56168d2324177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 14 Kamp Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003140184671 17.94732716316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem