Sutherland Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie Karoo-styl huis het 4 slaapkamers met badkamers en is geskik vir 'n groep, 'n gesin of vriende wat die hele huis wil huur vir 'n selfsorgwegbreek. Ons bied ook 'n B&B-opsie as jy dit so verkies, en dan sit ons 'n regtige lekker ontbyt voor.

Die leefarea is ingerig met 'n kaggel wat jou lekker knus sal hou gedurende die wintermaande en die verwarmers in die kamers sal jou warm hou tydens die koue winternagte. Die elektriese komberse op al die beddens dien dieselfde doel. Ons voorsien koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Kinders is welkom! Die groot perseel bied baie speelplek vir hulle.

Die selfsorg-deel van die gastehuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en al die ander nodige toestelle. Jy kan selfs een van ons heerlike Karoo-tjoppies buite op die kole braai!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sutherland Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]