LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suttonvale Inn | LekkeSlaap
+9

Suttonvale Inn

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo Heights-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Suttonvale Inn is 'n bekoorlike B&B op 'n plaas in die dorpie Addo. Dié plaasdorpie staan bekend as die tuiste van die roemryke Addo-olifant Nasionale Park waar gaste asemrowende wild kan aanskou.

Dié verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en spog met manjifieke utisigte op die berge. Daar is 2 stylvolle slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Albei kamers het 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het elkeen 'n stort.

Die slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n verwarmer. Daar is ook braaigeriewe, 'n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek.

Gaste kan verskeie opwindende doendinge in Addo geniet, wat wildkyk, perdry, 'n safari op 'n olifant se rug, voetslaan, sitrustoere, privaat wildreservate, donkiekar-ritte en bergstaproetes insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R335, Addo Heights-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Uitenhage Farms Oos-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo Heights-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQ2s9qPADUhYew2MSnZX2fayltvFXSGvjpN0UFZ8CmiF3dthBu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) R335 Addo Heights Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.628621 25.555979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!