Suzie's Coffee Shop Accommodation 2

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, reg in die hartjie van Kuilsrivier. Die instansie het 'n handwerkwinkel en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt en middagete.

Verblyf is beskikbaar in die paartjie-suite, die gesinskamer of die 2 dubbelkamers wat 'n badkamer deel. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 R648 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false