Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzie's Coffee Shop Accommodation

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 R536 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middagete en middagtee van 9:00 tot 17:00 op weeksdae en 9:00 tot 13:00 op Saterdae.

Die verblyf bestaan uit kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein sitarea en 'n werkstafel met 'n stoel.

Die kunsvlytwinkel is die ideale plek om geskenke te koop en gaste kan lekker in die koffiewinkel kuier en 'n tradisionele ontbyt geniet met onder andere roosterbrood, en moerkoffie wat met 'n tradisionele lapsakkie gemaak word. Daar is ook muffins, skons, wortelkoek, kaaskoek, koffiekoek en rooifluweelkoek op die spyskaart.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Suzie's Coffee Shop Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suzie's Coffee Shop Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
R630 R536
per nag, vir 2 mense
Vanaf R630
R630 R536
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YjQ1NWZmLWI2MDctNDM0Zi04NzliLTgzNDcxODczZTVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R536 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 27 Joubert Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923075 18.671478