Lyttelton Akkommodasie by Suzi's Place Guest Rooms | LekkeSlaap
+18

Suzi's Place Guest Rooms

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retieflaan 326, Lyttelton Manor, Centurion, 0046, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Suzi's Place Guest Rooms is geleë in Lyttelton Manor, Centurion. Ons bied bekostigbare, gerieflike oornagkamers waarin besoekers tuis en rustig sal voel. Die kamers is bedoel vir vakansiegangers en sakelui wat op reis is.

Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV met plaaslike kanale, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, skoon handdoeke en 'n haardroër. Daar is 'n stoep met selfsorg-geriewe, soos 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en koffiemasjien. Ontbyt is ingesluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou voertuig, so gaste kan met gemoedsrus vakansie hou. Dan is daar ook nog 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

Suzi's Place Guest Rooms is net buite Midrand op die N1, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Centurion is veral bekend vir sy winkelsentrum wat spog met meer as 200 winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Suzi's Place Guest Rooms
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Retieflaan 326, Lyttelton Manor, Centurion, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Suzi's Place Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retieflaan 326, Lyttelton Manor, Centurion, 0046, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgeZQkNr3zWXjh7JkKmDxcU8UHEGF7pUOjhYGDAnbytXcqONiJH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 326 Retief Avenue Lyttelton Manor 0046 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.818058333333 28.197405555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za