Helena Heights Akkommodasie by SW1 Lodge | LekkeSlaap
+32
+32

SW1 Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenhamlaan 32, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

In die rustige, voorstedelike Somerset-Wes sal reisigers hierdie luukse oase aantref. Verblyf by ons verseker 'n ervaring van Euro-Afrika sjiek in hierdie manjifieke omgewing. Smul aan ons heerlik voorbereide maaltye en laat ons jou bederf met egte entoesiasme en gasvryheid deur ons personeel wat dol is oor wat hulle doen en sal omsien na elkeen van ons gaste se behoeftes.

SW1 Lodge is ideaal vir vakansiegangers en besigheidsreisigers. Hier kan jy ontspan. Ons is ook perfek geleë as begin- en eindpunt vir uitstappies in die Wes-Kaap of ander areas van Suid-Afrika.

Elke kamer het gemaklike beddens, en suite-badkamers, lugversorging, TV met DStv, ’n DVD-speler, kluis, klein yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die perseel is rolstoel-vriendelik.

Doendinge naby sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, geleide staproetes, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir SW1 Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elsenhamlaan 32, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink SW1 Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenhamlaan 32, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhN2Y3NjU4LWE0OTgtNGI4NC04NzRlLWZmZGE3OTAxYWJlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 32 Elsenham Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.056343869292 18.83674621582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za