Yzerfontein Akkommodasie by SWA | LekkeSlaap
+35
+35

SWA

Selfsorg
  • Vanaf R4 224 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

SWA is 'n dubbelverdieping selfsorghuis is Yzerfontein met 'n ongelooflike uitsig.

Die boonste deel van die huis word as geheel uitverhuur en het slaapplek vir 5 gaste. Dié deel van die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n ooplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n houttafel en bankies. Die sitarea het gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n toe stoep met sitplek. Buite is 'n dek met 'n piekniekbankie en 'n sambreel vanwaar gaste die uitsig kan geniet.

Die onderste deel van die huis is slegs beskikbaar vir groepe van meer as 5 gaste. Daar is nog 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Indien die groep 5 gaste of minder is, sal die onderste deel van die huis nie gebruik kan word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by SWA sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 224
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R4 224
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R4 224
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf26eeee518937cf3e51e466af67d873b17e69c94bb4f6d5aefbcdfeaadc4d9465024bc4d5451e1a0baf932e13e9e7e2c40d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 224  per nag (vir 7 persone) 61 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3461226 18.1550325
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za