Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasiebeleid:
21 of minder dae voor die inklokdatum: 100% van die voorafbetaalde bedrag word verbeur.
22 tot 40 dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur.
41 of meer dae voor die inklokdatum: 15% van die totale bedrag word verbeur.
'n Administrasiefooi van 10% van die totale bedrag saam met 'n minimum bedrag van R100 word by terugbetaling gehef (rig asseblief alle terugbetalings aan die Algemene Bestuurder). 'n Sertifikaat kan aangevra word om terugbetaling te oorweeg in die geval van siekte of sterfte.
- Kapasiteit: 37 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom