Swakopmund Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swakopmund Backpackers bied bekostigbare verblyf en is ideaal vir avontuurlustige reisigers, rugsakreisigers, of besoekers en toeriste op soek na sakpasverblyf. Swakopmund Backpackersis net 'n paar meter van die strand af, en is naby Tiger Reef Beach Bar, supermarkte, restaurante en Swakopmund se hoofpad met talle winkels en kafees geleë.

Swakopmund Backpackers bied eenvoudige, maar gerieflike en skoon slaapsale, dubbelkamers en groep- of gesinskamers in 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is, 'n eetkamer, en 'n tuin met braaigeriewe en baie sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lekkerste koffie van Slowtown Coffee Roasters kan by The Courtyard gedrink word. Pizza gemaak van vars plaasprodukte vanaf Farmganic, kan by die Italiaanse Pizzeria, Gabriele's geëet word. Victoria's Deli bied lekker versnapperings. Element Riders verhuur branderplankry-uitrusting en bied 'n rits lekker doendinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swakopmund Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R440 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za