Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallow Creek Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Swallow Creek Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerhard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and amazing mountain views.

Our stay was perfect. Very beautiful place. Wow, the mountain views were incredible, and the indoor fireplace - we enjoyed that so much. The quietness, everything was close by. The only thing that kept me awake was the mosquitoes at night, even if the light was off. The shower was also a little complicated, but overall great location, beautiful views. Loved the privacy and quietness. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Gesin met klein kinders

Wonderlik en so goed vir mens se siel.

Dit was regtig amazing gewees en vreeslik rustig met 'n baie mooi uitsig. Goeie familie tyd gehad! Ek sou van gehou het ons iewers op 'n plaas kon gaan loop het, nie seker of daar so 'n opsie was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esre O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esre O
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandi V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vlugtig daar vir aktiwiteite in Swellendam. Plekkie was perfek daarvoor.

Heerlik gebly! Die plekkie is ook toegerus met baie handige lugreëling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig. Perfekte wegbreek.

Ek en my vrou het weggebreek vir 'n naweek om ons huweliksherdending te vier. Swallow Creek is 'n pragtige stil omgewing met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer kom en nog meer van die omgewing verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda H
Gesin met klein kinders

Lekker. Rustig.

Heerlike, rustige plaasatmosfeer met baie spasie vir die kinders om rond te hardloop, en die natuur in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Voné S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Voné S
Saam met vriende

Ons het die rustigheid van die plaaslewe baie geniet.

Ons sal beslis weer by Swallow Creek Cottages gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die 2 plekke wat ons gehuur het, het aan al ons vereistes voldoen. Baie smaakvol versier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Saam met vriende

Comfortable and peaceful.

Lovely, clean, comfortable accommodation. No provision of battery lights for loadshedding. Lovely view of the cows on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is baie lekker rustig en dis baie stil om 'n mens. Perfek vir 'n wegbreek vanaf die stad.

Die huisie is baie goed ingeruim met alles wat 'n mens nodig het en meer vanaf sepies en shampoo tot en met 'n koffiemasjien en 'n rooster vir die braai. Die huisie is verwyder van die besige lewe maar naby genoeg om 'n paar inkopies te doen en Swellendam en Buffeljags te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dashmon N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dashmon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit terdeë geniet.

Ek het nie baie woorde nie, maar dit was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Rustige en stil, afsaal plekkie.

Rustig en stil so teen die voet van die berg. Baie sentraal op die omliggende Tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Heerlik om die middag laat die vuurtjie aan te steek en te kyk hoe die berge van kleur verander. 'n Mens se siel kan rus daar.

'n Pragtige, baie skoon en versorgde plek. Het al die geriewe om 'n mens se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Ons kan Swallow Creek definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Dankie Petro.

Swallow Creek Cottages
Innes V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Innes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer met oop ruimtes.

Gerieflike verblyf met die nodige toerusting vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig - baie welkom gevoel.

Klein details soos ’n boksie melk in die yskas en hout vir ’n braai! Lugversorger in die kamer het baie gehelp met die Swellendam bedopigheid. So goed ingerig! Tweede keer wat ons daar bly - sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan met 'n pragtige uitsig.

Tabard/Peaceful Sleep is 'n moet. Baie muskiete! Pak maar die Doom ook in, 'n paar spinnekoppe gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig, met 'n heerlike kuierstoep.

Lekker ingerigte eenheid wat alles bied wat mens nodig het vir 'n oornag. Die berg is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real hidden jewel.

Calm and tranquil. Hidden home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan K
Gesin met klein kinders

Gemaklik, perfekte oornagbestemming.

Was gemaklik en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en skoon en netjies.

Kliëntediens was so bietjie afwesig gedurende ons verblyf, al was dit 'n selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek as jy iets plattelands geniet.

Gerieflik, alhoewel daar dalk meer kon gedoen word om dit meer aantreklik te laat lyk. Insekdoder kan ook geplaas word, dit is 'n plaasomgewing en spinnekoppe en muskiete is baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Alles was netjies en skoon. Plekkie is baie lekker ingerig en daai stoep is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venette D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venette D
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, goed ingerig, mooi, netjies.

Alles was net reg en presies wat ons ingedagte gehad het vir 'n perfekte naweekwegbreek! Baie dankie! Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Lekker gebly en die uitsig oor die veld en berge baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for an overnight stay.

The inside of cottage 1 is quite dark, but in the hot summer would probably be nice and cool. Our friends stayed in cottage 3, which I preferred as the decor is light and more modern.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende vir oornagverblyf.

Die binnekant van kothuis 1 is redelik donker, maar in die warm somer sal dit waarskynlik lekker koel wees. Ons vriende het in kothuis 3 gebly, wat ek verkies, aangesien die dekor lig en moderner is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We travelled with our one dog and this was the ideal place to stay where he could be safe with us. We really loved the cottage and especially the peace and quiet.

Thank you very much for letting us stay in your beautiful cottage. It was exceptionally well put together. We loved the basic decor and especially the fact that the yard was fenced in with a high fence so the dog could play and enjoy the large space. We enjoyed the fresh air and would love to come by again. I would also highly recommend it to any pet lover or any family looking for a countryside breakaway for some silence and peace.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het met ons een hond gereis en dit was die ideale plek om te bly waar hy veilig by ons kon wees. Ons het die kothuis geniet en veral die rustigheid en stilte.

Baie dankie dat julle ons in julle pragtige huisie laat bly het. Dit is buitengewoon goed saamgestel. Ons was mal oor die basiese dekor en veral die feit dat die tuin met 'n hoë heining omhein is, sodat die hond in die groot ruimte kon speel en geniet. Ons het die vars lug geniet en sal graag weer wil kom. Ek sal dit ook aanbeveel vir enige troeteldierliefhebber of enige gesin wat op soek is na 'n plaaswegbreek vir stilte en vrede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie mooi omgewing. Kom ook van 'n plaas af en plaaslewe bly maar net lekker. Plek is netjies en kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Gesin met klein kinders

Verblyfreëlings was moeiteloos en gerieflik, huisie was skoon met ekstra moeite.

Geen moeite en vriendelike kommunikasie en ontvangs. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Baie dankie Marie, ek is bly julle het dit geniet.

Swallow Creek Cottages
Johann V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een nag oorgeslaap.

Sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf langs die N2.

Swallow Creek Cottages is 'n ideale halfweg stop tussen Kaapstad en Mosselbaai. Die plaas lê langs die N2 in Buffeljags, slegs 500 m vanaf die N2. Die plaas se stilte en oop vlaktes dra by tot die rustige atmosfeer. Hier kan jy jouself weer vind. Die huis was goed ingerig vir 2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Anton - ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer!

Swallow Creek Cottages
Chris P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornag blyplek.

Weereens, soos voorheen. het die reëlings vlot verloop. Swallow Creek Cottages is uiters gerieflik geleë, dit het al die fasiliteite wat nodig was en is baie skoon en netjies. Die uitsig is fantasties, en ons het dit baie geniet. Ek beveel hulle met graagte aan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris! Ons waardeer dit!

Swallow Creek Cottages
Herschelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschelle S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasies.

Uitstekende kondisie, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi woorde.

Swallow Creek Cottages
Carl P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Netjiese, ruim huis met 'n pragtige uitsig. Dit het 'n pragtige, ononderbroke uitsig oor die plase en berge. Die prys is baie billik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to rest and relax.

This was a pleasant and comfortable overnight stay. Was really touched by the warm hospitality and personal care and attention to last minute details .Would like to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Wonderlike plekkie.

Ek het 'n heerlike naweek gehad by Swollow Creek. Die enigste "probleem" was: Net 'n halwe rolletjie toiletpapier vir 3 dae en geen seep in stort nie. Gelukkig was die dorp nie ver nie, en kon ek gaan koop het. Ek is gewoond daaraan dat hierdie tipe plekke als in het, maar hierdie keer was ek gevang. Maar ek het dit steeds baie geniet en sal weer - enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Hi Marina, dankie vir jou terugvoering. Ek is so jammer oor die toiletpapier. Dit is onaanvaarbaar en ek sal dit aanspreek.
Ons sit ook nie gewoonlik seep in die stort nie, maar ek sal dit oorweeg vir die toekoms.
Dankie dat jy by ons oornag het.
Groete

Swallow Creek Cottages
Chris C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable.

Little things were missing, like coat hangers, soap in the bathroom and finishes to cupboards. Also no key to sliding door but the fact that braai wood was supplied was a big plus as we had cold wet weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallow Creek Cottages se terugvoer

Hi Chris, thank you for the review. I had a look at all the sets of keys and the key to the sliding door are on the set that opens the front door. If not, maybe you had a spare set but they are usually all in one set. Thank you for noticing the soap in the bathroom, I will look into it.
Kindest regards

Swallow Creek Cottages
Fritz L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fritz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig, moes elke nag na arbeiders/inwoners se lawaai heelnag luister.

Foto's van hoe die omheinde huisie lyk wat ons bespreek het was toe nie die huisie nie maar op 'n ander plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf.

Rustige oornagverblyf. Lekker om jou vuurtjie te maak en ontspan voor jy in die bed klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Snoesig en oorspronklik. Kwaliteit beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en sentraal tot die Overberg omgewing. DStv sou 'n welkome toevoeging wees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met vriende

Pragtige groen uitsig!

Die huisies is lekker privaat en goed ingerig in alle opsigte. Baie netjies! Ons was 2 paartjies wat in een huisie gebly het en daar was genoeg spasie om lekker te kuier. Dit was lekker om die berge en pragtige groen lande met beeste voor ons te sien. Sal beslis weer gaan in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable well equipped cottage. Excellent comfortable beds. Dogs loved it.

Very enjoyable. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig!

Plek baie gerieflik en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet M

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet. Die rustigheid en die weer het ook saamgespeel. Was glad nie warm nie. Wat betref die huise was alles goed ingerig en wat die kombuis betref was die inhoud alles wat ons nodig gehad het. Die N2 was net 'n bietjie te naby, veral as jy vlug van die verkeer in Kaapstad. My hond het haar gate uit geniet met die groot groen grasperk en die pluspunt was dat dit omhein was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rialette V
Saam met vriende

Netjies en gemaklik.

Swallow Creek is een van die netjieste en skoonste plekke waar ons nog oornag het. Dit was baie naby waar ons 'n troue bygewoon het, wat dit die perfekte oornagbestemming gemaak het vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en rustig.

Baie oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private and peaceful.

The cottage has everything for a self-catering holiday. Very neat and clean. Can recommend Swallow Creek to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy.

Ons en die honde het baie lekker gebly. Swallow Creek Cottages sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging en netjiese huisie.

Skoon beddegoed, lekker beddens, kompak maar goed toegerus en oorgenoeg plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid Y - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Y

Swallow Creek Cottages was the perfect destination for us to join our daughter's weekend party close by, yet not be with the 'young crowd' 24/7.

My sister and husband were with us, so the two bedroomed cottage was perfect for us. Nice quiet location in the country.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Swallow Creek Cottages was die perfekte plek om saam met ons dogter haar naweek-partytjie by te woon, maar ons was ook nie die heeltyd deel van die jongmense se gekuier nie.

My suster en man was saam met ons, so die tweeslaapkamer-kothuis was perfek vir ons. Lekker stil in die platteland.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for a peaceful getaway!

Our cottage was clean, cozy and very well-equipped. If you want to escape from the hustle and bustle of city life Swallow Creek is the place for you. So quiet with an amazing view of the mountains. And just a short drive from all the restaurants and fun activities in Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anisje V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anisje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soveel waarde vir geld - kan maklik vir 'n paar dae daar bly!

Die eenheid was regtig waarde vir geld. Daar is meer as genoeg spasie vir twee mense met 'n ruim sitkamer en kombuis. Die stoep is groot en kon ons lekker braai in die reën. Alles was netjies en skoon en die eenheid is volledig toegerus met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishan V
Saam met vriende

Ruim en netjies met al die nodige.

Die cottages is meer as toereikend vir enige reisiger. Die waaiers heerlik op 'n warm somersdag. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Gesin met tieners

Swallow Creek - Country cottage.

Very clean, well equipped cottages with comfortable beds and all rooms are well furnished. The bathroom and kitchen are newly renovated and have everything you need. It was a nice touch to have tea, coffee, milk and to have ice in the freezer. Amazing mountain views, with lovely birdlife and jersey cows in the field next door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Swallow Creek was amazing.

Myself and my wife really enjoyed our stay at the cottage. The owners were also very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow Creek Kleinhoewe, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZ8bW8Mc6thYjUiqtfluXZUT5RnIY47QFgVvQUgd3nhN2q7ahG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Swallow Creek Small Holding Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034457055176 20.540579259396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem