LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallow's Nest | LekkeSlaap
+12

Swallow's Nest

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Swallow's Nest
Netheid
3.6/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jb H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jb H
Gesin met klein kinders

Daar is 'n rede hoekom die foto van die akkommodasie op 'n afstand geneem is.

Vuil en vervalle! Ga!

Charlotte Anne V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte Anne V
Gesin met klein kinders

So-so.

WiFi was af en die verduideliking was dat die vorige gaste 'alles opgebruik het'. Die man wat die woonstel skoonmaak/bestuur se huisie is reg langs die hoofslaapkamer venster en sy gesprekke en gelag met sy vriendin het luid tot laataand aangehou. Yskasdeur spring vanself oop en selfs na aanmelding was dit steeds so. Kaste stowwerig binne, ketel groen aangepak. Ons wou nie koffie drink a.g.v. dit nie. Oor die algemeen velilig en nie te onuithoudbaar nie, maar nie seker of ons weer sal gaan nie.skasdeur spring vanself oop en selfs na aanmelding was dit steeds so.

Danita J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf... hoef nie skottelgoed te was nie, want alles word vir jou gedoen.

Die diens was baie goed. Die WiFi het die meeste van die tyd nie gewerk nie. Die vensters se knippe is stukkend en ons kon dit dus nie oopmaak nie wat sleg was in dié hitte.

Eugene N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Sal verkies as die DStv meer volledig is. Die paar kanale is tydmors.

Quentin R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R
Gesin met klein kinders

Clean, well-maintained flatlet in a quiet area.

Although we battled to find the place, due to a duplication in street addresses, we enjoyed our stay. The owners were very helpful in assisting us getting to the correct venues as well as with added information we required. Its location made it easy for us to access the places we intended to visit.

Renier D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier D
Gesin met klein kinders

Swak.

Stortvloer baie olierig, wasbak se kante is vuil, kamer ligging baie swak, DSTV net twee sportprogramme, niks om na te kyk nie.

Swallow's Nest's terugvoer

Kyk na vorige gaste se opmerkings. Die woorde skoon en netjies word dikwels gebruik.
Die DStv is hotel bouquet.

Swallow's Nest
Annemarie B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie B
Gesin met tieners

Lekker geslaap, dis die belangrikste vir my!

Alles skoon en netjies, lekker geslaap en veilig gevoel.

Helena L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met vriende

Foutiewe warmwatersilinder ─ geen warm water.

Dis 'n baie netjiese en gerieflike plek om te bly, maar ek het gekla omdat daar geen warm water was nie en Burt het eers teen 21:20 kom kyk wat die probleem was. Hy het my meegedeel dat Mercia my sal kontak vir 'n terugbetaling maar ek kry geen reaksie op my e-posse nie.

Swallow's Nest's terugvoer

Dit was 'n Sondag aand. Burt het gaan kyk wat die problem was. Daar was gaste die vorige dag en hulle het warm water gehad.

Swallow's Nest
Karen E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E
Gesin met tieners

Alles was voldoende, dankie!

Alles wat ons nodig gehad het vir die naweek se verblyf. Ons sal weer daar gaan bly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Yolandie V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie V
Gesin met klein kinders

Comfortable stay.

We had a nice stay. Everything according to the description on the internet, except that we could never use the television because it had no signal for the entire weekend of our stay.

Johann E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was netjies en skoon.

Daar was geen kerse of lampe beskikbaar nie wat baie ongerieflik was met beurtkrag van 8 tot 10 elke aand. Daar was beperkte eetgerei en geen yshouers in die yskas of in kombuis nie. Daar was ook geen inligtingstuk met die nodige telefoonnommer in geval van nood, of waar die sleutels afgegee moet word nie.

Retha S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Retha S
Gesin met tieners

Accommodation was clean, but not professionally run.

The accommodation was clean. Getting access to the premises was a problem - neighbors had to come and open up. Leaving the same - have to phone the contact number to get somebody to fetch the key. DStv and WiFi is advertised, but only to find out the DStv has limited channels and we had to phone again for the WiFi access codes. The person who could assist us was asleep. The gate to the premises was so small we could hardly fit the car through.

Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallow-straat 13b, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjY2OGNlLTM5N2QtNDI4Zi1iZGJhLWI0YTEzNTgyMjljMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 13 5 1 4 13b Swallow Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -25.89980391828 28.149515457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!