LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallow's Nest | LekkeSlaap
+12

Swallow's Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallow-straat 13b, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Swallow's Nest is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Rooihuiskraal, 'n voorstad van Centurion en net 5 minute vanaf Blu Valley-inkopiesentrum. Dit het maklike toegang tot die Ben Schoeman-snelweg (N1).

Die eenheid het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met oorgenoeg kasspasie, dakwaaiers en 'n badkamer met stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf, strykyster en yskas. Die oopplan-leef/eetkamer het 'n eetkamertafel met 4 stoele, 2 rusbanke en 'n TV.

Die eenheid het WiFi en word daagliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Swallow's Nest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Swallow's Nest
Netheid
3.6/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Swallow-straat 13b, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Swallow's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallow-straat 13b, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjY2OGNlLTM5N2QtNDI4Zi1iZGJhLWI0YTEzNTgyMjljMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 13 5 1 4 13b Swallow Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -25.89980391828 28.149515457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!