LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallow's Loft | LekkeSlaap
+49

Swallow's Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin-landgoed 19, Hemel-en-Aarde, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Swallow's Loft bied selfsorgverblyf in die Glen Fruin Privaatlandgoed aan die voet van die Hemel-en-Aarde-Vallei in die pragtige Hermanus. Dié ruim kothuis is in 'n mooi versorgde tuin met 'n rustige atmosfeer.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede het 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefareas is ruim en smaakvol ingerig met 'n etenstafel vir 8, asook rusbanke en gemaklike stoele om die kaggel.

Die kombuis het lekker baie werkruimte en is vir selfsorg toegerus. 'n Stukkie van die see is van die voortuin af sigbaar en daar is nog 'n kombuis agter in die tuin. Franse deure lei na 'n stoep wat reg rondom strek. Dié stoep het 'n swembad, sonstoele en gemaklike tuinmeubels waarop gaste heerlik kan ontspan.

Die omgewing in en om Hermanus bied allerlei buitelug-doendinge soos walviskyk in seisoentyd. Verder is daar talle winkels, boetieks en restaurante.

Grotto-strand is die gewildste strand in Hermanus. Verder spog dié dorp ook met skilderagtige berge en uitgestrekte strande met poeierwit sand.

Slaapplek

’n Bespreking by Swallow's Loft sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Swallow's Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Glenfruin-landgoed 19, Hemel-en-Aarde, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallow's Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin-landgoed 19, Hemel-en-Aarde, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefbb310eb9eaa596c67b83f7546f5a1eac7db8f46e1962671fa952958cba2b9d6cf7c6fb91d88287f0cacabc5ff2622c053a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 19 Glenfruin Estate Hemel en Aarde 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.409843920615 19.199116326389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!