LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallow's Loft | LekkeSlaap
+49

Swallow's Loft

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Swallow's Loft het 2 kansellasiebeleide. Sien asb. hieronder.

Kansellasiebeleid 1:
15 Desember tot 8 Januarie
Verblyf van 2 weke of langer
skoolvakansies
Minder as 6 weke voor inklokdatum: Geen terugbetaling.
Meer as 6 weke voor inklokdatum: volle terugbetaling, minus administrasiekoste.

Kansellasiebeleid 2:
Alle ander besprekings:
Minder as 1 week voor inklokdatum: Geen terugbetaling.
Meer as 2 weke voor inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Meer as 1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.

Laat weet ons asb. wanneer jy bespreek as jy moontlik jou datums gaan verander om kansellasiefooie te vermy.w

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin-landgoed 19, Hemel-en-Aarde, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefbb310eb9eaa596c67b83f7546f5a1eac7db8f46e1962671fa952958cba2b9d6cf7c6fb91d88287f0cacabc5ff2622c053a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 19 Glenfruin Estate Hemel en Aarde 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.409843920615 19.199116326389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!