Pringlebaai Akkommodasie by Swallows Nest | LekkeSlaap
+8
+8

Swallows Nest

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jally-weg 776, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Swallows Nest is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Pringlebaai, 400 m van die strand af.

Die huis het 'n solderkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer op die grondverdieping met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en toilet. Duvets sonder oortreksels, matrasse, kussings en kussingslope word voorsien. Ander linne en handdoeke word nie voorsien nie, maar gaste kan dit teen 'n ekstra koste huur of hul eie saambring.

Die kombuis het 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n kaggel en TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n beskutte braai-area. Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat sekere dele van die huis via trappe bereik word.

Pringlebaai word omring deur verskeie fynbos, voëlsoorte en dierelewe. Gaste kan swem, snorkel en walviskyk tussen Junie en Desember in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Swallows Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Swallows Nest
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jally-weg 776, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallows Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jally-weg 776, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARxFvekDCJTGvsHTdG9vV7wUpq8HYl99IrVloGxtCezNxRpVJgS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 776 Jally Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.346490932665 18.830951103041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za